Sun. Mar 24th, 2019

Plaaslike leerders verteenwoordig Suid-Afrika in Abu Dhabi

Boitumelo Special Needs School in Galeshewe het nasionale kleure ontvang om aan die Special Olympics World Summer Games deel te neem wat op 14 Maart 2019 in Abu Dhabi plaasvind.

Die spele begin op die 14de Maart en eindig op 21 Maart 2019: “Die span se kans om met ’n goue trofee terug te kom, is baie goed,” sê Thabo Mothibi.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: