February 28, 2021

Gaan maak die naweek ’n draai by Horseshoe

Wonder jy nog wat om te doen die naweek? Nie lus vir kos maak nie? Dan moet jy beslis ’n draai by Horseshoe gaan maak.

Diana Fouche, ’n plaaslike kunstenaar, gaan mense vanaand met haar stem vermaak.

Selfs vir dié wat nie hou van vermaak nie, kan hulself bederf met ’n heerlike bord kos by hulle restaurant of vir dié wat lus is vir kuier saam met vriende, is daar ook ’n kroeg beskikbaar.

Horseshoe is geskik vir die hele gesin.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: