December 7, 2021

Krieket: Diamantveld teen Noord-Kaap

“Baie dankie aan Hoërskool Noord-Kaap vir ‘n baie kompeterende dag se krieket. Dit was ‘n voorreg om met julle te kon meeding. Baie geluk aan die 1ste-span wat vir Noord-Kaap wen met 19 lopies in ‘n baie spannende wedstryd.”

Wedstryd-uitslae:

O/19A-WEDSTRYD 

DIAMANTVELD 220/10 in 48.2 beurte
Stafan Swart 51 Lopies
Erlank Barnard 50 lopies
CJ Marx 41 lopies (nie uit nie) 

NOORD-KAAP 201/10 in 42.4 beurte
Rudolf Lubbe 4/41 in 7.4 beurte
Charl Burger 2/25 in 7 beurte
Harm Duvenhage 2/34 in 8 beurte

DIAMANTVELD O/19A WEN MET 19 LOPIES 

O/15A-WEDSTRYD 

Diamantveld 94/10
Noord-Kaap 95/4
Noord-Kaap wen met 6 paaltjies

KRIEKET vs NOORD-KAAPBaie dankie aan Hoërskool Noord-Kaap vir ‘n baie kompeterende dag se krieket. Dit was ‘n voorreg…

Posted by Hoërskool Diamantveld on Saturday, 26 January 2019

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *