Prins Harry en Megan trek nie na SA nie

Alhoewel prins Harry en Meghan Markle baie van hul humanitêre werk daaraan wy om diegene in Afrika te help, sal hulle nie binnekort na die kontinent verhuis nie.

Die hertog van Sussex (35) het onthul dat hy en sy vrou, Meghan (38), die herotgin van Sussex, nie van plan is om uit hul nuwe tuiste, Frogmore Cottage, in Windsor te verhuis nie, ondanks berigte wat die teendeel beweer.


Al het Harry en Meghan besluit om in die Verenigde Koninkryk te bly, bly die koninklike egpaar steeds gefokus op hul pogings tot noodverligting in Afrika.

Kyk hier na die video:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: