Hoërskool Noord-Kaap damesoggend ‘n reusesukses

Hoërskool Noord-Kaap het Saterdag die 19de Oktober ‘n baie suksesvolle damesoggend aangebied. Daar was gassprekers soos Nicqie Robinson, Jolanie Botma, Jana Esterhuize en Cindy Swanepoel. Daar was ook ‘n opvoering deur leerders van Hoërskool Noord-Kaap. Die uitstallers betrokke by hierdie dag het ook groot aftrek gekry.

HNK wil graag dankie sê aan alle uitstallers, leerders betrokke by die toneelopvoering, gassprekers, borge en natuurlik elkeen wat die dag bygewoon het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: