Geen beurtkrag vir dié week beplan

KIMBERLEY. – Kimberliete het verlede week weer daagliks beurtkrag ervaar, maar daar word geen beurtkrag vir hierdie week beplan nie.

Volgens Eskom is die waarskynlikheid van beurtkrag vir hierdie week laag.

“Ons sal voortgaan om Suid-Afrikaners op hoogte te hou van die status van die elektrisiteitstelsel en ons herstelpogings. Kliënte word steeds aangemoedig om elektrisiteit spaarsaam te gebruik.

“Eskom wil kliënte bedank vir hulle geduld en ondersteuning om die elektrisiteit spaarsamig te gebruik.”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: